1983 Suid-Afrikaanse Grand Prix

  1983 Suid-Afrikaanse Grand Prix Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 15 van 15 in die 1983 Formule Een-seisoen

Datum 15 Oktober 1983
Plek Kyalami
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.104 km (2.550 mi)
Afstand 77 rondtes, 316.008 km (196.358 mi)
WeerDoog
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Frankryk Patrick Tambay Ferrari
Tyd 1:06.554
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Brasilië Nelson Piquet Brabham-BMW
Tyd 1:09.948 op rondte 6
Podiumplekke
Eerste Vlag van Italië Riccardo Patrese Brabham-BMW
Tweede Vlag van Italië Andrea de Cesaris Alfa Romeo
Derde Vlag van Brasilië Nelson Piquet Brabham-BMW

Die 1983 Suid-Afrikaanse Grand Prix was 'n Formule Eenwedren wat op Saterdag 15 Oktober 1983 op die Kyalami-renbaan gehou is. Dit was die 15de en laaste ren in die 1983 Formule Een Wêreldkampioenskap. Die wedren van 72 rondtes is deur die Italianer Riccardo Patrese gewen, wat 'n Brabham-BMW bestuur het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy